Adventure, Motivation

Dare to live / Waag dit om te leef!

https://youtu.be/NC7ickdTy8w Some fond memories / Van my mooiste herinneringe! Leef jy of bestaan jy net? Die herinneringe wat jy die langste gaan onthou is die waar jy jou grootste vrese oorwin het. ‘n Bejaarde dame het eendag vir my gesê; “Jongman ek is liewer 70 jaar jonk as wat ek 30 jaar oud is!” So… Continue reading Dare to live / Waag dit om te leef!

Sielsorg, Spiritual

Die groot bang

Kleintyd het ons in 'n huis gebly met so 'n laaaaaang gang. Ons kamer was aan die onderpunt van die gang en pappa en mamma se kamer aan die bopunt van die gang. As klein seuntjie was ek baaaaie bang. Baie keer het ek wakker geword na 'n nagmerrie met 'n hartjie wat so vlak… Continue reading Die groot bang