Uncategorized

GEDULD O GEDULD!

BAIE DANKIE vir jou geduld. Na 'n hart-aanval was ek so bietjie op die Krukke-lys. Intussen het ons ywerig gebou aan ons nuwe Webwerf. Dit is nog onder konstruksie maar intussen kan jy jou dagstukkies daar gaan lees. Die Webadres is; livelightcommunity.co.za GROOT GROETE IN JESUS Charl

Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering, Uncategorized

SÊ NOU MAAR …?

Sal jy dit glo? Sal jy dit glo? Juis as gevolg van almal wat iets oor alles te sê het, glo ons nie meer alles wat mense vir ons sê nie. Kortom, ons weet nie meer wat om te glo nie. Dit lei daartoe dat dit wat ons moet hoor en glo, dit wat die… Continue reading SÊ NOU MAAR …?