Uncategorized

GEDULD O GEDULD!

BAIE DANKIE vir jou geduld. Na ‘n hart-aanval was ek so bietjie op die Krukke-lys. Intussen het ons ywerig gebou aan ons nuwe Webwerf. Dit is nog onder konstruksie maar intussen kan jy jou dagstukkies daar gaan lees.

Die Webadres is; livelightcommunity.co.za

GROOT GROETE IN JESUS

Charl

Leave a comment