Motivation

MADE FOR MORE / GEMAAK VIR MEER

GEMAAK VIR MEER God wants spiritual fruit – NOT religious nuts! As jy eendag by die hemelse poorte aankom, gaan God nie vir jou vra; Aan watter kerk het jy behoort nie?Hoeveel maal het jy die Bybel deurgelees nie?Hoeveel maal per dag het jy gebid nie?Hoe gereeld het jy gevas nie?Wie het jy geken nie?Wat… Continue reading MADE FOR MORE / GEMAAK VIR MEER