U goedheid Heer kan ons nie peil nie. Wie word daardeur nie diep getref. God se goedheid kan jou net tref, as jy kies om op Hom en Sy handewerk te fokus.
Month: September 2021
GEE MET JOU HART.
Wanneer jy met liefde en 'n dankbare hart gee, soos wat die Gees jou wys, word dit liefdes-saad wat een of ander tyd in jou hart gaan opkom.
MOND EN OË WAT SAAM-PRAAT!
Die oomblik as my hart begin bokspring van dankbaarheid begin dit al hoe meer wys in my manier van kyk, łyk en doen.
WHOOP, WHOOP! ONS IS OP PAD!
Hoe meer ek iemand leer ken, hoe liewer raak ek vir die persoon en hoe meer tyd wil ek saam met hom spandeer. God wil jou ook bederf met Sy liefde en oorvloed. Vertrou Hom net.
GEDULD EN BVM’S (Baie Veeleisende Mense)
Begin om net 'n bietjie dieper en verby die dinge wat jou afsit, in mense te kyk en ontdek dan die fantastiese mens agter die dinge wat jou irriteer
OM TE KAN UITHOU EN TE KAN AANHOU.
Die Een wat saam met jou in die storms is, is groter as enige storm waarin jy jou ooit kan bevind. Wag en vertrou Hom.
KOM STAAN LANGS MY!
Die mens en die verhouding moet altyd belangriker wees as die argument. Probleme is groei-geleenthede wat die lewe vir ons makliker maak.
HOE MEER HAAS, HOE MINDER SPOED.
Die pas waarteen ons lewe bepaal tot 'n groot mate dikwels ook, hoe naby ons aan God lewe. Vat God se pas vir die week
VUL DIE GAPINGS.
In die sinvolle volmaak van my "gapings" in die dag, kleur ek my dag met helder vreugdes kleure in en bou ek aan my voorraad geduld.
BIETJIE “BLOU” VANDAG?
Waar en met wat, jy jou lewensbottel volmaak elke dag, gaan die kwaliteit van jou lewe bepaal en ook hoe ander mense jou gaan beleef.